dis sonde
in die hart ’n virus
in die luis ’n flater
in die kode ’n fout
in die masjien
wat die kleure só
laat uitvlam in die tulp
en die appelboom dra
die skuld
0dis sonde
in die hart ’n virus
in die luis ’n flater
in die kode ’n fout
in die masjien
wat die kleure só
laat uitvlam in die tulp
en die appelboom dra
die skuld
0