Boekedag 2012: Naomi Bruwer kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ek sou die klein prinsie in Antoine de Saint-Exupéry se boek Le Petit Prince wou wees, omdat daar soveel wysheid in sy eenvoud is.

Naomi Bruwer is LitNet se senior inhoudsbestuurder.

• Koop Die klein prinsie by Kalahari.net!

• Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top