Boekedag 2012: Steyn du Toit kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ek sou graag Paddington Bear wou wees, want ek wil graag soos hy wees as ek eendag oud is: gewapen met 'n koffiefles, 'n toebroodjie en 'n serp om die nek en woonagtig in 'n koue, reënerige Europese stad.

Steyn du Toit is die projekbestuurder van Sing ’it. Klik hier vir nog inligting oor hierdie opwindende projek.

Koop A Bear Called Paddington by Kalahari.net!

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top