Pasgelaai
Die ontstaan van die Christelike godsdiens
2012-02-16 Die Christelike Godsdiens is nié, soos verkeerdelik aangevoer deur sekulariste en antagoniste van die Godsdiens, ’n uitspruitsel van die Judaïsme, nie.
Namibië se koloniale verlede
2012-02-16 My persepsie is dat daar plaaslik nie net oor Rhodesië/Zimbabwe 'n skreiende onkunde heers nie, maar ook oor Suidwes-Afrika/Namibië.
Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus
2012-02-16 Kommentaar op Maria en die Heilige Gees.
Planetedans Februarie en Maart 2012
2012-02-16 Vanaf 24 Februarie tot in Maart 2012 sal ’n interessante skouspel in die aandhemel in die weste te sien wees. Heeltemal gratis!
Onderhoud met Sing ’it wenner Pierre Smith
2012-02-16 Pierre Smith gesels met Steyn du Toit oor sy wenliedjie vir die Sing 'it-kompetisie, wat deur Dans Dans Lisa gekies is.
Interview with Sing ’it winner JP Janse van Vuuren
2012-02-16 JP Janse van Vuuren chats to Steyn du Toit about his winning entry for the Sing 'it competition, which was was chosen by Dance, You're on Fire.Leave the Door Open and the Lights On
2012-02-15 February is Crime and Thriller Month at Exclusive Books. Win 1 of 5 complete Crime/Thriller sets of novels from Exclusive Books.Vertaalkompetisie: Die seevaart
2012-02-15 My woorde en oë beweeg sonder hoopNa jou, en eis
Nóg bekende gesig nóg naam –
Sterfbed, ’n boek kan dit gestand doen. Die hele see se
Draak-sprokie-kompetisie: ’n Psycho-sprokie
2012-02-15 Dis omdat sy links skryf, sê haar ma altyd. Dis hoekom sy so anders as ander kinders is. Die “arbeidsterapeut” het gesê haar ma praat “loutere onsin”. Die aand het Benji dit gaan naslaan en gesien dit beteken “nonsens”.Draak-sprokie-kompetisie: Gunsteling-draaksprokie
2012-02-15 “Wat het van die heks geword, Oupa?”“Jong, waar dink jy kom jou ouma vandaan?” sê Oupa, en die twee het tot laat daaroor gegiggel.
Vertaalkompetisie: Pasop
2012-02-15 Kloof jy die voëltjie oopom die tong te beskryf
sal jy ook die koord sny
wat die liedjies bedryf
