Boekedag 2012: Helize van Vuuren kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Lisbeth Salander in Stieg Larrson se trilogie – na nr 3 is sy eindeloos ryk, kan reis en woon waar sy wil, en om so gemaklik onder Larrson se hand te lê moet besonders wees …

Helize van Vuuren is ’n letterkundige aan die NMMU in PE. Lees haar vertaling van Ted Hughes se gedig "Rooi" hier.

 

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top