Boekedag 2012: Joan Hambidge kies ’n karakter

  • 0


As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Hercule Poirot, Agatha Christie se briljante speurder wat alle raaisels oplos en sy instink volg. Ten spyte van ander se (dalk meer rasionele) interpretasies en afleidings haal hy telkens die haas uit die hoed. Hoe dan anders: sy voorletters HP is dieselfde as HP-sous. Sover ek weet is dit die enigste fiksionele karakter wat ’n obit ontvang het in die New York Times (6 Augustus 1975). Dis sover ek weet. Dit was na die publikasie van die laaste roman, Curtain.

"The little grey cells".

Ek het Wikipedia geraadpleeg en die verwysing na HP-sous is daar opgeteken!
  
Joan Hambidge is ’n skrywer en akademikus.

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top