As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Alice, sodat ek in die “regte” lewe sommer vir die lekkerte en met ‘n kaal gesig (soos ons in Ravensmead sê) op alles kan antwoord: “curiouser and curiouser”!
Anastasia de Vries is ‘n assistentredakteur by Rapport en behartig onder meer Rapport se boekeblad en -bylae. Anastasia de Vries skryf oor local is lekker.