
Jan Rabie-Rapportprys 2022: Kompoun deur Ronelda Kamfer
2022-09-24"In Ronelda Kamfer se debuutroman Kompoun is ’n taalvirtuoos aan die slag; ’n meester wat die Afrikaanse taal soos ’n outydse viool bespeel."

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie
2018-06-27"Want bowenal is hy 'Jeremy vannie Elsies' ‒ vannie nie uit Elsies nie ‒ en in dié besitsvorm lê sy verweefdheid met hierdie plek en sy mense opgesluit, ’n verweefdheid wat daarvoor sorg dat sy lewensgeskiedenis vertel word as die storie van ’n mens wat tot nou nooit sy waarheid oor sy plek in hierdie ruimte, en ’n groter Suid-Afrikaanse ruimte, vergeet het nie."

Wat is op jou bedkassie? Anastasia de Vries antwoord
2017-12-22LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Anastasia de Vries se antwoord.

Vroue van Atlantis: ’n onderhoud met Anastasia de Vries
2017-11-28"Ons wat aan dié boek help werk het, wat ons beskou as geleiers van hul verhale, eerder as vertellers, is nie meer dieselfde mense nadat dié vroue met ons gebeur het nie."

Anastasia de Vries oor Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
2013-09-11"Jou kind is jou kind, ongeag. Volmaak geskape deur die Here onse God. Punt. Durf ek, wat myself ’n Christen noem, dan sy handewerk bevraagteken die dag as en wanneer my kind haar gay-wees aan my toevertrou?"

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Kaaps in koerante
2012-07-13 "Die digitale media plaas koerante onder nóg meer druk in ’n hoogs mededingende medialandskap."