Foto's: Deborah Steinmair se Poppekas word in Lynnwood bekendgestel

  • 0

Deborah Steinmair laat die poppe dans in haar nuwe boek Poppekas, uitgegee deur Lapa Uitgewers. Margarethie Bredenkamp het die bekendstelling bygewoon en ’n paar foto’s geneem (12 Mei 2012 by Graffiti in Lynnwood, Pretoria).

Deborah se debuutroman, Marike se laaste dans (Human & Rousseau), is bekroon met die Woordfees Woordtrofee vir beste debuutwerk en met die Jan Rabie-Rapportprys vir vernuwende prosa, en was ook op die kortlys vir die M-Net-prys.

Titel:  Poppekas
Skrywer: Deborah Steinmair
Kategorie: Fiksie (Spanningsroman)
Formaat: Sagteband; 129 x 198 mm
Bladsye: 256
ISBN: 9780799355208
Prys: R170,00 
Publikasiedatum: Maart 2012

 

Klik hier en koop Poppekas nou by Kalahari.net!

Rista Fabricius, Nadia de Kock en Nita Kleynhans
 

Fred Simpson, Elaine Lockhart en Nadia de Kock

Deborah Steinmair, Erika Bornman en Bettie Viljoen

Inskripsie in Thys Human se boek: "Vir Thys, Intellectual eye-candy, Deborah S"

Die skrywers Annemari Coetser en Nadia de Kock – hulle het saamgewerk aan die bundel Viersprong.

Deborah Steinmair en die bekroonde skrywer Erika Murray-Theron

Deborah saam met Willie van Niekerk, die medeskrywer van die biografie oor haar pa, Jo Roos, Sculptor, en Dricky Simpson

Erika Murray-Theron en Annemari Coetser (haar boek  Die kamer langsaan is onlangs gepubliseer) saam met Paul van Helden

Thea Nigrini, eienares van die Tina Skukan-galery. Poppekas is aan haar dogter, die skilderes Michelle, opgedra.

Yolanda Barnard, verslaggewer van Sondag, luister aandagtig.

Deborah luister terwyl Thys Human uit haar boek voorlees. Hy het ook opgemerk: "Poppekas is gewis een van die interessantste en onvoorspelbaarste novelles wat ek die afgelope tyd (in Afrikaans) gelees het."

Skrywershande

Skrywer se skoen

Deborah beantwoord een van Thys Human se vrae.

Deborah en Thys Human

Die gehoor skaterlag vir ’n paar poppe wat uit die kas klim.

Paul van Helden wen die boek die soenoffer, geskryf deur Isa Konrad en uitgegee deur Lapa Uitgewers. Die boek is oorhandig deur Sonja Janse van Rensburg, bestuurder van Graffiti in Lynnwood.

Sonja Janse van Rensburg, bestuurder van Graffiti in Lynnwood

Tania Gous wen die boek Die kamer langsaan, geskryf deur Annemari Coetser en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

Nadia de Kock en Elaine Lockhart

Deborah Steinmair, Liesbeth Botha en Thea Nigrini

Deborah en Maritha Snyman, besturende direkteur van Lapa Uitgewers, saam met Thys Human en Dineke Volschenk

Roela Hattingh, Dineke Volschenk, Mercia Schoeman en Karen Burger

Erika Murray-Theron in gesprek met Thea Nigrini.

Die skrywer Nerine Ahlers

Deborah Steinmair en Thys Human

Maritha Snyman, Sonja Janse van Rensburg, Thys Human en Dineke Volschenk

Diek Grobler en Marie Ferreira

Deborah en Roela Hattingh

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top