Boekedag 2012: Michael le Cordeur kies ’n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

 

Ek sou baie graag die rol van Nelson Mandela in sy film Long Walk to Freedom wou vertolk. Ek sou enigiets wou gee om op die spore van hierdie merkwaardige man te loop, al is dit dan nou ook kamma-kamma in 'n film.

 

Michael le Cordeur is ondervoorsitter van Media24 se Rachel’s Angels Trust. Hy is ook die voorsitter van die ATR, en dosent aan die US se Fakulteit Opvoedkunde. Lees Michael le Cordeur se rubriek hier.

 

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top