As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Ek wil vreeslik graag die karakter Cardell wees in Nicholson Baker se verhaal "Cardell has a Sherry Cobbler" in die boek House of Holes. Cardell ontmoet ’n vrou genaamd Jackie wat eiers lê elke keer as sy seksueel geprikkel word of ’n sherry cobbler drink. Cardell moet agter haar staan en die eiers vang.
Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en -joernalis. Besoek Kerneels se LitNet-blog, Naklanke, hier.
• Keer terug na die boekedag-indeksblad.