Boekedag 2012: De Waal Venter kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ek sou graag Mieg wou wees in Mieg se kort en lang middag. Mieg is in staat om die grense van tyd en ruimte te erken, te verken en oor te steek, iets wat moontlik gemaak word deur die mens se skeppende vermoë.

De Waal Venter is ’n digter en skrywer. Lees van sy gedigte op PoësieNet.

  

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top