De Waal Venter
Digter en skrywer. Eerste redakteur van "WURM" in die sestigerjare. Vertaler van veral Tomas Tranströmer se werk. Volledige uiteensetting van oeuvre te sien deur die skakel hierby.
Langsame musiek
De Waal Venter
2012-10-29
De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Tomas Tranströmer.
Deur die grond bekyk
De Waal Venter
2012-10-29
De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Nobelpryswenner Tomas Tranströmer.
Toe taksonomie Linnaeus verloor het
De Waal Venter
2012-07-17
De Waal Venter bekyk die taksonomie van Carl Linnaeus ... en veral die een klassifikasie wat hom bly ontgaan het.
Dun en kronkelend
De Waal Venter
2012-06-26
De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Nobelpryswenner Octavio Paz
Allegro
De Waal Venter
2012-01-17
De Waal Venter se vertaling van Nobelspryswenner Tomas Tranströmer se gedig "Allegro"