Boekedag 2012: Toast Coetzer kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Obelix in die Asterix-reeks. Romeine uit hul sloffies slaat, heeldag menhirs ronddra, saans fees hou met wildevark op die spit.

Toast Coetzer is reisredakteur by Weg en is ook in twee bands, Simply Dead en The Buckfever Underground. Klik hier om uit te vind waar Toast graag op die Web rondkuier.

 

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top