Boekedag 2012: Lize Beekman kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

 

Pippi Langkous. Ek het as kind al die Pippi-boeke gelees! Sy het eenvoudig gelewe, kommervry, eerlik (‘n ding gesê soos dit is), pret gehad, en die mense in haar lewe was vir haar die kosbaarste.

 

 

Lize Beekman is ‘n sanger-liedjieskrywer. Haar jongste CD, Ek het jou lief, is onlangs vrygestel. Lees Lize Beekman se brief oor 'n tas vol geleenthede.

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top