Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Tussen hier en daar, ’n onderhoud met Lize Beekman
2025-10-09"Die vooruitsig van dié drie begaafde musikante saam met my op die verhoog is ’n groot bederf. Hoe meer musikante saam met jou op die verhoog is, hoe duurder is dit om ’n produksie op die planke te sit."
Hier en nou: ’n onderhoud met Lize Beekman
2020-12-02"Soos vir sekerlik al wat mens is, was hierdie jaar ook vir my ongewoon en ’n uitdaging. Ek het die meeste gesukkel met verlange na my geliefdes – om hulle te kan sien, my ouers ’n drukkie te kan gee en lekker kuiers rondom ’n tafel saam met vriende. Vir die res het die lewe my al die waardevolle les geleer om nie te baklei teen wat ís nie."
Onderhoud: Lize Beekman se mandala-inkleurboek
2015-05-20"Dit het my geleer om een gedagte op ’n slag 'in die oë te kyk'".
Boekedag 2012: Lize Beekman kies 'n karakter
2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
