Pasgelaai
Talitha Deetlefs shows some skin at Slee Gallery
2012-03-08 Talitha Deetlefs' skin exhibition opens on 15 March at Slee Gallery in Stellenbosch and will be on show until 10 April.LitNet-medewerker se debuutroman bekendgestel
2012-03-08 “Ons leef te vinnig. Ons eet, vry, rou, huil en vergeet te vinnig. Oktober is my onthou.”LitNet Akademies: In conversation with Jane
2012-03-08 Izak de Vries challenges artists to stage parodies of Jane Alexander's Butcher Boys.die drie vissies van saeed
2012-03-08 “die harders loop!” roep die vissermanne daarnabyhulle hardloop, stoot die bootjie die golwe in, gooi net..."
LitNet Akademies-resensie-essay: Melk ondermyn magstrukture
2012-03-08 Nina Botes neem die heruitgawe van Elsa Joubert se kortverhaalbundel Melk in oënskou en oorweeg die relevansie van die bundel vir die hedendaagse gehoor.Die hartseer oorlog
2012-03-08 "My ouma en oupa Fourie het kort na mekaar gesterf. Ouma was die laaste twee jaar nie gesond nie, maar Oupa het skielik gesterf sowat twee maande voor haar."South African English – a “mixed masala”?
2012-03-08 The sun may have set on the English Empire, but the English language continues to spread and proliferate across the globeCocktail Hour Under the Tree of Forgetfulness comes highly recommended
2012-03-08 In her latest memoir, Alexandra Fuller regales us with what is largely the story of her mother, Nicola Fuller – or as she likes to be introduced, “Nicola Fuller of Central Africa”.
Grondwetlike demokrasie in ’n eenparty-dominante demokrasie
2012-03-08 "Dis dié dat die Hoogste Hof van Appèl onlangs kon beslis dat die aanstelling van Menzi Simelane as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag onwettig was en dat die howe in die toekoms dalk self sou kon beslis dat die besluit van die einste Vervolgingsgesag om alle kriminele klagte teen Jacob Zuma te laat vaar, nie geldig was nie."After just now an account of postmodernity
2012-03-08 Gillian Schutte’s After just now can best be described as a psychic, spiritual and historical travelogue, the non-linear account of a private and shared journey.
Die digter in die laboratorium
2012-03-08 In antropologie (of volkekunde/etnologie) kan fisiese en sosiale aspekte onderskei word. Fisiese antropologie is dikwels darwinisties vertolk, terwyl sosiale antropologie die beginfase van sosiologiese kennis kan weerspieël.
Uitgesprokenheid en reaksies
2012-03-08 Jammer ek antwoord nou eers op julle response op my twee skrywes getitel “How great is God” en sy opvolger “A man after God’s own heart”.
Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat
2012-03-08 Ons sluit weer by die praktiese onmoontlikheid aan wat reeds de novo intree by die protosoön in die oersop en wat ook die lukrake proses van ewekansigheid by wyse van toevallige natuurlike seleksie en mutasie, tref, wat aanspraak maak op kodering van selle wat deur die beweerde proses sou plaasgevind het.Kortlys: NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd
2012-03-08 Inskrywings vir NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het op 1 November 2011 gesluit. Die kortlys is pas bekendgemaak.Woordfees, resensies en mossels: ’n groen lig vir die lot!
2012-03-08 Francois Verster het die etensuur-gesprek oor resensies by die US Woordfees besonder interessant (en genotvol!) gevind. Met 'n mondvol mossels vertel hy die storie van die fassinerende gesprek tussen Elmari Rautenbach, Kerneels Breytenbach en Marius Crous, met Melt Myburgh as stuitige gespreksleier.
