Pasgelaai

DONDERDAG; 19/01/12, ENIGSTE UITGAWE

2012-01-19 Stem vir jou gunsteling fees.

LitNet Akademies (Regte): Bekendstellingsbrief

2012-01-19  LitNet Akademies is LitNet se Afrikaanse akademiese joernaal wat reeds sedert Februarie 2008 by die SA Departement van Onderwys geakkrediteer is.  LitNet Akademies (Regte) skakel nou met ons onderafdelings vir die Basiese en Toegepaste Natuurwetenskappe en die Geesteswetenskappe.

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011

2012-01-19 Tafelberg en Sanlam kondig die finaliste in vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aan.

Solaris: hier vloei alles ineen

Amanda Botha 2012-01-18 Amanda Botha was daar toe ’n labirint op Solaris in die distrik Albertina in gebruik geneem is. Dit is deel van ’n opset wat vir die kuns- en poësieliefhebber ’n besonderse ervaring kan wees.

LitNet Akademies: Almanak van stof – Waldemar Gouws gee sy mening

Waldemar Gouws 2012-01-18 Waldemar Gouws lewer kommentaar op Helize van Vuuren se artikel in LitNet Akademies

Ingrid Glorie in gesprek met Amanda Strydom

Amanda Strydom, Ingrid Glorie 2012-01-18 “Ek het nooit weer teruggekyk nie.”

Amanda Strydom gesels met Ingrid Glorie oor die bronne van haar skrywerskap.

as-U-Blief-skies, Qhamatha

Jacobus Faasen 2012-01-18 soebat, smeek Mens: kanala, Allah

Die WARE ware vyande van SA

Jan Rap 2012-01-18 Het jy geen dissipline, maniere of sin vir wat gepas is nie?

Ape, hokke en allerlei waarhede

Kobus de Klerk 2012-01-18 Ape, hokke en ander waarhede

Die Prediker en die agnostikus

CreativeSpark 2012-01-18

Die Prediker en die agnostikus

Kobus de Klerk 2012-01-18 Gilgamesh beveel vir Cornelius verse uit Prediker aan.

Dit maak SêNet die moeite werd

Ran Doodt 2012-01-18 Puik boekresensie, Comestor.

Vaarwel, biskop

Yuri Thumbran 2012-01-18 Die biskop is dood.

Oor niks

Jan Rap 2012-01-18 Nul.

Krugerwildtuin, my tweede tuiste

Suki 2012-01-18 Baie positiewe dinge oor die Krugerwildtuin, maar ...

Koringfees op Orania

Thomas 2012-01-18 Hierdie brief laat SêNetters se tonge klap – kyk net al die kommentare!

The Loss Library and Other Unfinished Stories: artful and ingenious

Jonathan Amid 2012-01-18  Jonathan Amid reads Ivan Vladislavic's latest offering and comes to the conclusion that it is all but unmissable.

WOENSDAG; 18/01/12, ENIGSTE UITGAWE

2012-01-18 Registrasie as LitNetter

Best reads of the year 2011

Janet van Eeden 2012-01-18 Janet van Eeden picks the ten most memorable books that made an appearance on her bedside table last year

McIntosh Polela in conversation with Janet van Eeden about his memoir My Father, My Monster

Janet van Eeden 2012-01-18  Janet van Eeden reads My Father, My Monster and speaks to author McIntosh Polela about the past, the present and his future literary projects
Top