Heinie Heydenrych2012-01-17 Hierdie roman oor die ervarings van Vrystaatse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 het die eerste keer in 1979 verskyn.
Suzette Myburgh2012-01-17As al die somber voorspellings vir 2012 jou so vroeg in die jaar begin onderkry, bied hierdie fliek die heerlikste ontvlugting.
Hendrik-Jan de Wit2012-01-17Elke dag een gedicht. Al jaren is dat de insteek van de Dagkalender van de Poëzie van uitgeverij Meulenhoff. Achter in de kalender zit het aanmeldformulier om je gedicht in te sturen voor de Poëzieprijs.
2012-01-17 Vlug na die heuwels vir ’n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf. | An intensive 3-day workshop on the Craft of Novel Writing in intimate mountain surroundings
Jason Lloyd2012-01-17Onwillekeurig het die vraag by my opgekom: Wie is die mees invloedryke (openbare) intellektuele in die bruin gemeenskap? So plaas ek toe dié vraag op Facebook en ’n debat soos min het gevolg.
2012-01-17 Die literêre historikus en biograaf John Kannemeyer, wat op Kersdag 2011 oorlede is, sou vanjaar by drie geleenthede tydens die US Woordfees opgetree het.
2012-01-17Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ’n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is onlangs aangekondig.
Jason Lloyd2012-01-17Dit is in die belang van die voortbestaan van Afrikaans en vir al sy sprekers dat die Universiteit Stellenbosch so spoedig moontlik moet verengels.