Pasgelaai

Die fluitspeler van Hamelin besoek Riversdal

2012-11-19 Die fluitspeler van Hamelin is ’n klassieke verhaal wat opnuut afgestof word. Definitief ’n moet-sien produksie vir jonk en oud! Met Zorada Temmingh (orrel), Niël Rademan (sang en voorlesing) Teks: Phillip de Vos.

Die DA se demografie binne sy leierskapstrukture

Jason Lloyd 2012-11-19 "Is dit veilig en regverdig om te vra hoekom invloedryke posisies in die DA vir wittes en die seremoniële posisies sonder invloed vir gekleurdes gereserveer word?"

Splinternuwe Lux Verbi-kinderboeke: Die avonture van Toby

2012-11-19 Die avonture van Toby in die land van malvalekkers en kakkerlakke is die eerste boek in die Avonture van Toby-reeks.

Foto's: Tydens en ná die plaasbetogings

2012-11-19 Die betogings in die Kaapse wynlande het die afgelope week die koerantopskrifte oorheers.

Wie is die naakte Boer? 'n Heteronormatiewe, manlike perspektief

Leon de Kock Seminare en essays 2012-11-19

"Wat ek besef het by die skryf van Bad Sex, is dat daar min ruimte in die Suid-Afrikaanse letterkunde vir seks as ’n gewone verskynsel bestaan, soos wat dit inderdaad vir die meeste mense tog is. Seks is, soos inkopies doen, vermaak reël, die hond oppas, kosmaak, lees ens, tog ’n alledaagse verskynsel (of behoort te wees), iets wat op verskeie vlakke by elke volwasse mens se daaglikse lewe ’n invloed uitoefen."

KdK - 'n Nazareth song uit 70's?

Hans Richardt 2012-11-19 Die gepaste liedjie vir jou karakter, sal die Nazareth song 'Holy Roller' wees.

Kultuur vs tradisies?

Hans Richardt 2012-11-19 Ek raak die bliksem in as mense aangaan oor 'kultuur' wat eintlik na tradisies verwys.

Jan Rap, tradisies vs kultuur?

Hans Richardt 2012-11-19 Ek dink dis tyd dat al dié geleerde skrywers op LitNet hul terminologie regkry, voordat die maaifoedies en swerkaters hul byvoeglike naamwoorde aan ander uitdeel in blatante onnoselheid.

Is 'meerderheid' altyd demokraties in SA

Hans Richardt 2012-11-19 As meerderheid se wil demokraties sou wees in SA, dan behoort almal van ons dan net Anglikaners te word in SA?

Is SA 'n sekulêre grondwet staat in 2012

Hans Richardt 2012-11-19 Die regering het 'n sekulêre grondwet aanvaar, waarbinne 'n SA unieke kultuur van geen diskriminasie geskep moes word.

Varkspek, die Voortrekkers en Vlaams?

Hans Richardt 2012-11-19 Ons wortels lê in Europese Brabant prinsdomme in lae lande van Rynvallei.

KdK, hoekom Jesus staatsbeskermd maak?

Hans Richardt 2012-11-19 Is Jesus almagtig of nie?

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Jaco 2012-11-19 Met die huidige onluste in die Wes-Kaap, is ons gekkegrens-Afrikaners in histeriese vervoering.

stryt, strytb’slyt t’bslyt

Jacobus Faasen 2012-11-19 amandhla ngawethu, phambili, Mens, abasebenzi,
v’rgeet van Mangaung, Stalinis-orkestrestering,

Die Afrikaanse skryfgids

Anna Ahllers 2012-11-19 'n Dag wat so mislik begin het is omtower tot iets pragtigs!

Thys Human en Kobus de Klerk-sindroom

Cornelius Henn 2012-11-19 Hoe kon enige ander naby weet toe Gé Korsten die dag desperaat geraak het?

Om Afrikaans te kry en te behou

Johannes Comestor 2012-11-19 Vir my was daar drie woordwinste in hierdie boek. Wanneer iets bestudeer word soos hy nou lyk, word dit 'n heterdaadstudie genoem (p 125). 'n "Black hole" is 'n gravitasiekolk en 'n "early bird" is 'n doutrapper (p 118). Is laasgenoemde woord nie pragtig nie?

Waarhede en leuens oor meme

Angus 2012-11-19 Meme beweeg vertikaal, van geslag tot geslag soos bv met ’n religie, maar dan kan dit ook sywaarts, horisontaal beweeg, en dan kan dit met ’n epidemie vergelyk word, soos die hekvlegtery hierbo.

Gé Korsten en Ralph Rabie

Cornelius Henn 2012-11-19 Net drie jaar na Gé het Ralph gegaan. Die ooreenstemming in vele opsig baie nou tussen hierdie twee Afrikaner maestro's; albei dalk ook ewe moeg geraak om hul sirkusdiertoertjies vir die gehoor te speel ...

Liewerste Johannes

Tina Cloete 2012-11-19 Dis 10 jaar wat jy weg is en ek is soms nog bietjie kwaad vir jou.  Miskien het jy my vergeet, maar ek onthou jóú.
Top