Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Fanus Bothma

  • 0

 

Nag-dood

vroegoggend sterf
pleitend alleen:
eutanasie is so passé

Ouderwets

die verweer skuil
in die are
sy wurggreep: die tyd


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top