Pasgelaai
"The Trading Post" by Andries de Beer
2012-11-27 The land lies bareand the crow circles low
over the corpse of unborn dreams
"This could be the last time" by Steven Van
2012-11-27 Nothing’s quite as it seemsNothings quite like the dream
you’ve been painting for me
"This love is for real" by Chantelle van der Merwe
2012-11-27 Your eyes tell a story that I never will forgetYour lips are sweet and tender when you kiss me on my head
And every time you hold me, I am melting in your arms
Raed-na-Gael (Ruik-na-galbraak)
2012-11-27 Jy is baie beledigend, kwaadwillig so, vir 'n sogenaamde "Christen". Ek dink ek is nader aan God as jy."Too long in the sun" by Danny Toerien
2012-11-27 Yeah, the summer days are comingAnd the hummingbirds are humming
Meaning too long, too long in the sun
Antwoorde op Jaco se vrae van gister
2012-11-27 Jy vra of ek jou voorbeelde kan gee van waar Dan Roodt pro-aktief was. Die antwoord is ja ek kan.
via struktuurg’weld
2012-11-27 terwyl ekonomieë een-een afsterf, ou orde chaoties meegee,g’bruikers, nes maervarke, in slagpaal-effek, doodskreet sjee,
'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen
2012-11-27 So kan 'n mens die sommetjie aanhou deel en besef dat selfs die koudste hart denkbaar 'n liggie is wat die duister in die ganse Kosmos kan verdryf."Verdraagsaam" deur Jackie Hancke
2012-11-27 Dit is skuins voor 5 en ek sit in ’n coffee shop en kykna die tannie langsaan wat bely
Haar vriendin knik in simpatie saam oor haar man se gedrinkery
Sy bid vir uitkoms en tot dan sal sy bly
"Waar liefde is" deur Michelle Richards
2012-11-27 Dis alweer laatEk weet ek moet gaan slaap
Maar daar's iets wat ek wil hê
wat woorde nie kan sê
’n Lewe van menswaardigheid – 'n gesprek oor die bruin identiteitseminaar
2012-11-27 ’n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Naomi Meyer het prominente rolspelers en seminaarbydraers by die seminaar hieroor uitgevra."Unbelievable" by Rain Kris
2012-11-27 Your eyes are shining like a morning in the early morningWhat you are to me, it’s so unbelievable
it’s more than anything the world could give
What you are to me, it’s so unbelievable
"Abandon all hope, ye who enter here"
2012-11-27 "Volgens Lovecraft het die lewe geen betekenis nie; niks is sinvol nie. 'Life is a hideous thing' (p 34).""Wanneer kom die reën?" deur Alwyn Mouton
2012-11-27 Hier in my huisielangs die N2
Bly ek met ander
net soos ek
"We will never walk alone" by Morne van der Berg
2012-11-27 When my days are sad and stormyAnd I don’t know what to say
And I don’t know where to go
I know that you are there
"Weggooikind" deur Jaco Prinsloo
2012-11-27 Kry jy koud vanaand?Is jou beker vol of gaan slaap jy dors?
Blink jou maan beter as gisteraand?
"Why do you call it love?" by Conny Kgaugelo Makofane
2012-11-27 Why do you call it love?Is it what you feel inside?
These things you say to me?
"Wie gaan nou" deur Jaco Prinsloo
2012-11-27 As ek kleintyd vir jou wag, tot diep in die donker nagsou jy sprokies vir my vertel, Jona se vis, die hemel en die hel
As ek smiddae soek na jou om daai boomhuis klaar te bou
As jy weer my das moet vou, dit sal ek van jou onthou
