Pasgelaai

"Mandela geld" deur Alwyn van der Merwe

Alwyn van der Merwe 2012-11-14 Eendag tot stap ek in die dorp, sonder geld en sonder skoene
Toe kom ek by die bank aan en kyk die oortrokke bank
Ek kry vir my geld en toe gebeur daar iets wat ek nie kan verstaan
terwyl en sprakeloos daar staan

"Broken" by Gladwin

Gladwin 2012-11-14 She's a devil in a dress
now I'm living in this stress
Here I am all alone
facing pain on my own

"Them" by Molifi Lenon

Molifi Lenong 2012-11-14 Kill them, cheat them and rob them
Fool them, confuse them and comfort them
Use them, misuse them and refuse them

"Tot die see opdroog" deur Alwyn van der Merwe

Alwyn van der Merwe 2012-11-14 Jy is soos die water in my koffie
Ek kyk na die sterre, en kyk hoe dit wys na jou
Saam jou is dit soos ? sprokiesverhaal

"Weskushart" deur Alwyn van der Merwe

Alwyn van der Merwe 2012-11-14 Sy is my meisie van die Boland
Ons agtergrond raak irrelevant
Soos ons in mekaar se oë kyk
Jy is soos die sonsak oor die see
Terwyl ek die trane van jou wange afvee

Waar Ralph die Kaapse platteland leer ken het ...

Albert Maritz 2012-11-14 "Ek begin lees toe in die koerante van die twee ouens - Kerkorrel en Kombuis – wat so verban word met hul opspraakwekkende musiek."

Die Van Ewijck-Stigting Prestasieprys oop vir aansoeke

2012-11-14 'n Prestasieprys van R50 000 is vanjaar weer beskikbaar vir ‘n projek wat die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland bevorder.

’n Perkroniese herbeskouing van Rembrandt van Rijn: Selfaanbieding binne ’n gebroke-kosmos-raamwerk

Jeanne Joubert 2012-11-14 "Die geskilderde selfportret is nie net die vaslegging van ’n spieëlbeeld nie, maar ’n kunsgenre wat aansluit by ’n stelsel van redelik konstante topoi,konvensies en patrone wat die subjektiwiteit van die kunstenaar op die voorgrond kan stel."

Tafelberg stel Kortes-reeks bekend

Henry Cloete, Erika 2012-11-14 "Die skrywers geniet die kans om hulle sê te sê sonder om die kolomsentimeters in hul agterkoppe te hoef te tel."

Faktore en beleidsoorwegings by die bepaling van ? kontraksparty se regsplig teenoor ? derde party: ? kritiese bespreking van Viv’s Tippers (Pty) Ltd v Pha Phama Staff Services (Pty) Ltd t/a Pha Phama

Bernard Wessels 2012-11-14 "Alhoewel die bepalings van ’n kontrak ’n bepalende faktor by die onregmatigheidsvraagstuk is, volg dit nie dat sodanige kontrak ook bindend is ten opsigte van niekontrakterende derde partye nie. In die laaste paragraaf word gekyk na die benaderings wat in ander jurisdiksies oor hierdie netelige kwessie gevolg word."

Marlene Dumas skenk Johannes Vermeer-prysgeld

Ena Jansen 2012-11-14 Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers.

Swys, van gekwaak en so aan

Hans Richardt 2012-11-14 Ek dink dat die populêre politieke konstruksie dat die meerderheid 'wittes' van 'n paar Indiese en Khoi slavinne afstam, is blatant vergesog.

Is wit regtig vry in 'nuwe SA'?

Hans Richardt 2012-11-14 Die wit Afrikaanssprekende het na 1994 hul vryheid op verskeie maniere verloor.

Gemengde herkoms, 1652-1800?

Hans Richardt 2012-11-14 Prof JH Heese het uit kerkrekords, tussen 1652 tot circa 1800, bevind dat 7,2% afrikaner uit gemengde afkoms is.

Swys, akademiese politieke konstruksie?

Hans Richardt 2012-11-14 Jy as historikus, behoort deeglik bewus te wees dat die meeste VOC-werknemers nie-Hollanders was nie, agv swak salarisse en swak werktoestande.

Shell en filiale op SA-mark?

Hans Richardt 2012-11-14 Shell het 'n meerderheid aandeelhouding in bv BHP Billiton, 'n baie gewilde SA-aandelemaatskappy in die mynbousektor.

Jan Rap, die Anglikaner is apart?

Hans Richardt 2012-11-14 Blykbaar is die Anglikaners 'n aparte 'etniese groep' in SA?

Jan Rap, noudat krismis geskrap is

Hans Richardt 2012-11-14 Synde Nederland eers in 1815 ontstaan het, was die 'setlaars' vanaf 1652 tot 1795 net 'n klomp bur plakkers aan die Kaap.

onopg’lost’ raadzel

Hans Richardt 2012-11-14 as Sy, maar net, magtig, Afrika-taal was,
sou Sy maar wou ontslae raak, van “ras”,

Die weë van die agnostikus

Kobus de Klerk 2012-11-14 Mens moet maar net soms bietjie lae profiel hou en dan die agnostici se skrywery hier dophou om te sien presies hoe verward en rigtingloos hulle is.
Top