Pasgelaai

ATKV Centurion Musiekforumlede by Noot-vir-Noot opname

2012-11-13 Van die ATKV Centurionsangers en –musikante het vroe?r die week ‘n Noot-vir-Noot opname by die SAUK in Johannesburg bygewoon.

Oor Pete Townshend, Peter Gabriel en meer

Kerneels Breytenbach 2012-11-13 "Die gedagte wat ek toe vandeesweek moes leer aanvaar, is dat daardie selfversekering wat so uit die rubrieke gestraal het, net ’n front was. Die man daaragter was diep onseker van homself en sy rol binne die konteks van populêre musiek."

Boekbekendstelling: die vlinder en die surfer deur Jeanette Morton

2012-11-13 Protea Boekhuis nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Jeanette Morton se boek, die vlinder en die surfer.

Mens of monster: Breakfast behind bars

Samantha Buitendach, Naomi Meyer 2012-11-13 Daar vind op Vrydag 16 November ’n unieke boekbekendstelling plaas soos wat min nog beleef het – in die Lospergevangenis in Brits.

Brief aan Wilhelm - 5 November 2012

Deon Knobel 2012-11-13 Ons suster Thereschen, ek en swaer Peter was Sondagoggend 28 Oktober 2012 na Riebeek-Wes om die skilderyuitstalling en die bekendstelling van Hannetjie de Clercq se lewensverhaal in boekvorm by te woon.

Aankondiging en uitnodiging: Projek oor SA Drama en teaterbewaring

2012-11-13 ’n Suid-Afrikaanse drama- en teaterbewaringsprojek word tans deur die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by Unisa en in samewerking met die Unisa Biblioteekargief van stapel gestuur.

Fokusberoep: Akteur en regisseur

Albert Maritz, Naomi Meyer 2012-11-13 Wil jy toneel speel? Albert Maritz gesels oor wat dit beteken om ’n akteur of regisseur te wees.

Bouwer Bosch oor Straatligkinders se Konings met Verskonings

Henry Cloete, Bouwer Bosch 2012-11-13 "Ons wil liedjies skryf wat ons help om te oorleef, emosioneel en finansieel. Ons gooi nie Bybels in die moshpits by ons shows nie en ons probeer ook niemand verander van ons vriende wat nie soos ons voel nie."

Maatstaf in SA?

Hans Richardt 2012-11-13 Hoekom word alles teen 'wit' gemeet in SA?

Maya, dink jy Taiwan het 'n bestaansreg?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek wonder of jy as vrou 'n opinie het oor bv Taiwan?

Demone en dinge in SA?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek kan net lag oor die geloof aan en in demone van sg christene in SA.

Van invokasie van engele tot Jesus?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek is al erg geïrriteerd met skrywes oor geloof op LitNet. Wat was regtig vervul?

ANC-triumvirate demokraties?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek wonder dikwels oor die regsgeldigheid van die ANC-triumvirate?

Dualiteit in persona van Jesus?

Hans Richardt 2012-11-13 Elke 'G_D'-beskrywing was nie altyd 'n verwysing na dieselfde persona, soos wat vertalers gedink en geskryf het nie.

Wit vroue aan Kaap?

Hans Richardt 2012-11-13 Is daar nie 'n feminis wat vroue-geskiedenis navors nie?

Swys, jy lyk en dink geswys?

Hans Richardt 2012-11-13 Jou antwoord, 'n kolonie het mettertyd ontstaan, alhoewel Van Riebeeck nie gestuur was om te kolonialiseer nie?

Swys, glo jy dat aan 'orakel in boek'?

Hans Richardt 2012-11-13 Dalk kan jy 'n dokumentêr vir die SABC maak, vanaf Texel (Tessel) tot in die Kaap?

Feitlik, Swys?

Hans Richardt 2012-11-13 Feitlik het Nederland nooit bestaan in tyd van VOC nie en bly dit 'n feitlike onmoontlikheid dat Nederland die Kaap gekolonialiseer het.

Waarom baie nou Anglikaners word

Hans Richardt 2012-11-13 As 'n mens wit en Afrikaanssprekend is, is dit nou 'sosiaal verpligtend' om alles te deel met ander etniese groepe.

Politieke konstruksie dalk die pols tans

Hans Richardt 2012-11-13 Ek dink dat ek die rou senuwee geraak het, met die noem van opsetlike politieke konstruksie, van akademici om 'n 'nuwe nasie' te bou.
Top