Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Ina Delport

  • 0

 

Dans vir sy jong bruid
met tiervel en wit tekkies;
My president juig.

 
Nommer ses op trui
verskyn president op veld;
Die hele land juig.

Gogga het gebyt;
douvoordag tot middernag
gons haikoes in kop.

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top