Pasgelaai
Antwoorde en regstellings vir Hans Richardt
2012-11-13 Jy hou ook aan met Anglikaners; wat vir 'n ding is dit?
noggie Nkhululekho
2012-11-13 hoe huigel oud-Mbeki-ANC’s, com’s,hoe skuttulle daai bemagtigingsboure,
Balindlela se DA-lidmaadskap 'n skande
2012-11-13 "Dit is skandelik om te dink dat die DA en Helen Zille ’n publisiteitsveldtog sal voer oor gister se aansluiting by die party van iemand wat se bevoegdheid in die verlede sterk deur die party in twyfel getrek is."
Afskaf van kersfees en paasfees
2012-11-13 Ek het al 10 jaar gelede my klagte ingedien by die kommissie oor supra en na 'n dekade, het nog min gebeur.
Elke knie sal buig!
2012-11-13 Elke knie sal voor Hom, die Almagtige buig. Van die wat bo in die hemel is, en ook die onder die aarde ...
Die Curzon-susters
2012-11-13 Van die interessantste dele van De Courcy se boek handel oor hoe kortgeketting die Hertog in sy huwelik was.
Johannes Kerkorrel sing teen wat?
2012-11-13 Die man het teen die tipiese politieke konstruksie van 70's en 80's in die 'totale aanslag era' gesing.
johannes kerkorrel. ek wonder wat van jou geword het. jy wat nog so by my spook
2012-11-13 die eerste keer wat hy, nuwe huismaat, my kamer ingestap het, en na my cd's gekyk het. sy oë het oor jou cd's gegaan, no doubt. maar niks laat blyk nie. hy het gaan sit. leonard cohen uitgehaal. my ma hou ook hiervan, het hy gesê.Tien jaar later is jou berge steeds blou, Johannes
2012-11-13 "Die man wat in sý stem gesê het wat ék wou sê. Oor PW en Afrika en rykgatte en Hilbrow en die blouste blou berge."Skryflesse van Kanadese cover bands
2012-11-13 Bibi Slippers kry 'n paar lesse in kreatiewe skryfkuns by die Universiteit van YouTube.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 4 deur Daniel Hugo
2012-11-13 Daniel Hugo se vierde haikoe vir ons kompetisieHaikoe-kompetisie: 7 Haikoes deur Myra Lochner
2012-11-13 Myra Lochner se 7 inskrywings vir ons kompetisie.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Braam van der Vyver
2012-11-13 Wat sou 'n Afrikaanse haikoe-kompetisie wees sonder 'n haikoe oor rugby?
Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Elize Parker
2012-11-13 5 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie deur Elize Parker
Haikoe-kompetisie: 6 Haikoes deur Johann P Boshoff
2012-11-13 Johann P Boshoff se 6 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie
Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Hettie Rademeyer
2012-11-13 Hettie Rademeyer se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie
