
Die liriek van haar gat
Die musiek wat my vat
Repliek, ’n Rubáiyát.
Kinderhaar
Woordlose staar
Moeder in ’n bar
Bebril met sigaret
Oortuig met sjibbolet
Antie eens ’n slet
0
Die liriek van haar gat
Die musiek wat my vat
Repliek, ’n Rubáiyát.
Kinderhaar
Woordlose staar
Moeder in ’n bar
Bebril met sigaret
Oortuig met sjibbolet
Antie eens ’n slet
0