Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Elisma Malherbe

  • 0

 

Moord

’n boorling sterf
met skote in stof en bloed, laat wees
vir ’n horing

Passie

Jou mond is sag
Taaiwarm soos ’n somerswind
Dog riskant

Onthou

Gesigte geblok aan die muur
My laslappiekombers vir winter
Jy was hier …


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top