Pasgelaai

Vir Thomas oor protes, byvoeglike naamwoorde en debat

Jan Rap 2012-10-31 As jy lys wat 'n mier, of 'n sprinkaan, tipies aanvang is jy nie besig om die definisie van die mier of die sprinkaan te gee nie.

Sensus 2011 se syfers oor Afrikaans

Thomas 2012-10-31 Volgens die 2011 sensus is Afrikaans die derde grootste taalgroepering en is dit 13.5% van die bevolking se huistaal.

Studeer honneurs in Afrikaans en Nederlands aan NMMU

2012-10-30 Oorweeg die honneurskursus in Afrikaans en Nederlands aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.10.2012-29.10.2012

2012-10-30

Die volgende kommentaar is van 23–29 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 23–29 October 2012. Log in to leave your comment.

"Ten Days Before Pay" by Sandy L

Sandy L 2012-10-30 It’s always ten days before pay
Just at this moment you have thrown your heart away
How did I land up this way?
Then I realize it’s all but a lifetime in a day

"Breathe" by Beulah Lee Harris

Beulah Lee Harris 2012-10-30 I don't want to be waving
waving the good goodbye
I just want to be living
'cause I'm too young to die

"Let me see" by Annelize Jansen van Rensburg

Annelize Jansen van Rensburg 2012-10-30 Then you would let me go
outside to the world
Then you would see
what's inside of me

Richmond – Boekbedonnerd V

Clinton V du Plessis 2012-10-30 Clinton du Plessis se indrukke laat mens voel of jy self Boekbedonnerd V bygewoon het. Of maak mens spyt as jy nie het nie.

Armblankes: "Nie wat mense dink dit is nie ..."

Henry Cloete 2012-10-30 "All I'm trying to demonstrate ... is die belang van Afrikaner-armoede in die geskiedenis van Suid-Afrika."

Die WOW Spelfees: Speel-speel spel skoliere van regoor SA

2012-10-30 "Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek het sy eerste nasionale spelfees verlede naweek op Stellenbosch aangebied. Skoliere van vyf provinsies het op 20 Oktober gespel dat die spoeg spat."

Selfbeskikking soos 'gypsies'? Tsk-tsk …

Hans Richardt 2012-10-30 "Jy kan toegang tot 'tradisionele leierraad' op jou maag skryf."

Jan Rap, jou keuse van tuisland?

Hans Richardt 2012-10-30 "Daar is tans 'n keuse, Orania, Vierfontein, Orania en Kleinfontein, wat geoormerk is as 'tuisland'-groeipunte."

Tuislande?

Hans Richardt 2012-10-30 "Kan hierdie 'groeipunte' sonder 'donker Afrika' se 'vrot' elektrisiteit, riool en water' klaar kom, net as 'n begin?"

son’r slag-’f-stoot

Jacobus Faasen 2012-10-30 Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Mens,
G’skape yt Skepper, yt Sy Éíé Kreatiwiteit yt,
“Duiwelspiek”-dissip’l, sup’r-ultra-mampara,
spiritueel, ommiebosl’k, anie wharra-wharra

Jan Rap doth protest too much, methinks

Thomas 2012-10-30 "Ek maak bloot ’n voorstel dat ons as Afrikaners rondom die taal wat ons praat moet saamtrek."

Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn

Jan Rap 2012-10-30 "Al wat jy dan moet doen is jou Christelike, oukei in jou geval morele, plig na te kom."

Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?

Chris Dippenaar 2012-10-30 "Die feit is dat daar nêrens in die Bybel 'n duidelike prentjie is van waarmee Jesus homself besig hou tydens sy tydjie in die graf nie."

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal

Thys Human (PTA) 2012-10-30 "Merkwaardig die waarde wat die term "Afrikaner" steeds het."

Die Skepping en berekening van tye

Kobus de Klerk 2012-10-30 "Dit is nie vir my en vir jou nodig om te weet hoe lank die eerste paar skeppingsdae was, of hoe lank presies die antieke jaarberekeninge was, nie."

HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog

Jan Burger, Naomi Meyer 2012-10-30 Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.
Top