Haikoe-kompetisie: Nog 3 haikoes deur Elza Smal

  • 0

Gister onthou eet kaviaar met houtlepels
en slaap op kussings van doringdraad
Die pêrels skitter

  
Gisters se donker is die fakkeldraer
en maak lig waar voetspore lê
môre is voorspoedig

Ystervarkpenne en roosblare kry dieselfde kleur
stook die koolstoof
ouma se boontjiesop


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top