Pasgelaai

Stellenbosch in oorgang …

Adriaan Reinecke 2012-11-19 "Na meer as twintig jaar se intieme wisselwerking met die Eikestad en sy mense waag ek dit nou om ’n paar opmerkings oor die historiese dorp en sy mense te maak."

Wie is die naakte Boer? ‘n Kritiese, teoretiese en kreatiewe reaksie

Joan Hambidge Seminare en essays 2012-11-19

"Die titel van my essay sou kon heet: Hoe ry die Boere sit-sit so ..."

Wie is die naakte Boer? ’n Literêre verkenning

Izak de Vries Seminare en essays 2012-11-19

"In Afrikaans het ons romanses, hygromans, lesbiese romans en Karel Schoeman se steriele romans. Daar is talle vorme van seks in ons letterkunde waarin die Afrikaner, die Boerin of die Afrikaanse haarself kan eien."

Die onbekeerde, bekeerde Koos Kombuis

Carryn-Ann Nel, Naomi Meyer 2012-11-18 Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, "Die onbekeerde, bekeerde Koos" (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte.

Kersfees tussen die instrumente

2012-11-16 Musiekhaus W Heuer en Niël Rademan Produksies bied aan: Kersfees tussen die instrumente.

Die Broederbond-sitkamer bied meer as 'n gesellige kuier

Chrizane Geldenhuys, Pierre Le Riche Kuns 2012-11-16

Die Kaapste kunstenaar Pierre le Riche se ondersoek na die geskiedenis van Afrikaner-manlike oorheersing vergestalt in ’n uitnodiging om die Broederbond-sitkamer binne te gaan.

Taalgenoot word vereer

2012-11-16 Die PICA-toekennings, waarmee tydskrifte jaarliks vereer word, is gisteraand (15 November) by Emperor’s Palace gehou, en Taalgenoot het ’n prys ingepalm.

Lokprent: Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt

2012-11-16 Kyk na die lokprent van Weg! se kosredakteur, Aletta Lintvelt, se naweekkos-kookboek.

YouTube-onderhoud: Chris Nelson

2012-11-16 Chris Nelson gesels oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en demokrasie en demokratisering in Suid-Afrika. Hy verduidelik die verskillende faktore wat demokratisering in Afrika beïnvloed en waarom die demokratiseringsproses in Afrika nie as ’n suksesverhaal van betekenis beskou kan word nie.

Toerisme vraestelle: November 2011

2012-11-16 Skryf jy volgende week Toerisme? Hier is verlede jaar se November eksamenvraestel vir 2011.

Kerke kla nie oor tolgeld nie?

Hans Richardt 2012-11-16 Dis mos in christen-gees van jou tiende?

Trienie, ander historiese karakters?

Hans Richardt 2012-11-16 Hans dons de Lange was 'n kinderheld, wat vir een of ander rede nooit 'n 'nasionale held' was in geskiedenisboeke, waarmee populêre politieke konstruksie gepleeg was nie.

hóóg bo Mens

Jacobus Faasen 2012-11-16 t’rwyl Pentagon-Predator lugruimte penetreer,
wyl g’boort’regskenners g’boort’reg onn’rdruk,
bly meester sjatan in sjy noppies, in sjy skik,
m’t Moederstad-ikonografie, Berg, g’assosieer

Post traumatiese stres na ABO?

Hans Richardt 2012-11-16 Ek verstaan nou self hoekom 'n oorlog van 110 jaar gelede nou nog vlak lê in 'n deel van 'n bevolking se geheue lê.

Vir Niekie van den Bergh

Jan Rap 2012-11-16 Maar Niekie, ons hét julle mos gesê. Die bal is nou in jou kant van die baan so wat sê jy nou?

'n Geheuekiekie …

Jan Rap 2012-11-16 … is 'n insident wat 'n mens onthou, baie keer heeltemal onbenullig maar tog is dit in jou kop ingeprent om een of ander onverklaarbare rede.

Oor meme, mites en Waarheid

Kobus de Klerk 2012-11-16 Maar kom ons kyk na jou spiral dynamics model.

Die eerste Afrikaanse geskrifte

Varkspek 2012-11-16 "As mens kyk na die taal van die Voortrekkers, het dit duidelik afgewyk van Nederlands en was dit eintlik al reeds 'n nuwe taal."

LitNet: Jou Kerkorrel

2012-11-15 LitNet: Jou Kerkorrel

Video interview with Zaki Ibrahim: Lyric writing tips

2012-11-15 Where does she like to write and how does one find the perfect words? Zaki Ibrahim shares her songwriting secrets.

Zaki Ibrahim gesels oor haar lirieke, waar haar inspirasie vandaan kom en die plek waar sy die lekkerste skryf.
Top