Pasgelaai
LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers
2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."Gemengde Vrugte: 'n slaai met skop
2012-11-28 Hulle is ’n pittige klomp wat in Afrikaans grappies maak. Chrizane van Zyl het met die skerp-skerts-komediegroep Gemengde Vrugte gesels om te sien of hulle die lagspiere sal prikkel. Die gevolgtrekking: as jy jou vrugte droog verkies, is hierdie die regte slaai na jou smaak.A Spook’s Progress as optional reading
2012-11-28 "A Spook’s Progress is a memoire, recounting the author’s life from his childhood years on, with special emphasis on his career."Peach van Pletzen oor Bittereinder se Die Dinkdansmasjien
2012-11-28 "Ek sou sê die musiek is effens donkerder en soms veel harder as op die eerste album. Ek vind die lirieke ook soms meer donker, maar steeds vol hoop."SALA Bloemfontein!
2012-11-28 Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein.Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal
2012-11-28 "Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?"Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: verwarrende verwarring oor voldoening
2012-11-28 "In hierdie artikel word die aard, omvang en doel van die artikel 129(1)(a)-kennisgewing ondersoek ten einde te bepaal wat presies voldoening daaraan behels."
22 November 2012: Brief aan PEN Afrikaanses
2012-11-28 Sonja Loots skryf 'n brief aan die PEN Afrikaanses oor die Oestyd-skryfuitdaging, 'n geleentheid om jou gedigte en kortverhale op LitNet te publiseer.
gekkegrens-politiek
2012-11-28 In die geval van ons gekkegrens-politiek kan sintesis nie plaasvind nie, want alles wat hulle verkondig, is op onwerklikhede gebaseer.
Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius
2012-11-28 Verder is dit ook geweldig interessant dat die maansiklus waarvan jy praat homself elke 19 jaar herhaal; hierdie gegewe oomblik waarvan ek praat hierbo is dus elke 19 jaar dieselfde, wat beteken dat die planetestand elke 19 jaar dieselfde is, of hoe?
Die Jupiter-debat in perspektief
2012-11-28 Die afgelope ruk is ons heerlik vergas met skrywes uit twee oogpunte oor Jupiter en sy mane.PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging
2012-11-28 PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdagingArendsnes: Wraak is ’n motief
2012-11-28 "Jordaan imponeer dadelik die leser met sy kennis van lykskouingsverslae, knaldempers, die skade wat ’n koeël aanrig (dus ballistiese kennis) en prosedures. Hy maak van jou as leser ’n medespeurder of -ondersoeker."Jakes Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012
2012-11-28 "Die Departement Afrikaans en Nederlands huldig Jakes Gerwel as ’n gewaardeerde kollega, dosent en mentor en grondlegger van die departement. Ons wat onder hom studeer het en met hom saamgewerk het, is dankbaar vir die voorreg om in die kragveld van sy ryk gees te kon leef."
Teen die lig: spore van Hennie Aucamp se vroeë wêreld
2012-11-28 Hierdie bundel is verdere bewys van Hennie Aucamp se vermoëns as digter: Die Groot Verseboek van 2008 het reeds meer van sy verse. Nou sal daar nog meer wees.Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang en sy model Vladimir Horowitz, die “Laaste Romantikus”
2012-11-28 "Die navorsingsontwerp van hierdie studie kan beskryf word as ’n kwalitatiewe en etnografiese benadering tot ’n kritiese vergelyking tussen die musikaliteit en loopbane van twee individue uit die klassieke klaviertradisie: Vladimir Horowitz en Lang Lang.""Without Love" deur Beulah Lee Harris
2012-11-28 In the sounds of our livingthere's one thing that’s clear
Nobody wants to be living
without love
Through all the desperation
and it so easy to hear
Nobody wants to be living
without love
"Winter's Call" by Andrew-John Mardon
2012-11-28 Will you follow me into the forests I can see?And will you follow me just like the spirits I can be?
And will you follow me?
Take off your shoes I'll make you free
And will you follow if I lock the door and swallow the key?
