Pasgelaai
Haikoe-kompetisie: "Vier seisoene en sewentien haikoes" deur Linky de Bruyn
2012-11-21 Linky de Bruyn se 17 haikoes word ook as oudio-visuele ervaring aangebied.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 15 deur Paula Hartzenberg
2012-11-21 Paula Hartzenberg se 15de haikoe vir ons kompetisie.Uit die argief: gedigte deur Izak van Rensburg
2012-11-21 Izak van Rensburg se versameling gedigte uit LitNet se argief.Haikoe-kompetisie: Heelwat haikoes deur Floris Brown
2012-11-21 Floris Brown gaan groot met die haikoe in Afrikaans!Jeff, who lives at home laat ’n mens tevrede by die teater laat uitstap
2012-11-21 "Die Jeff van die titel (gespeel deur Segel) is die spreekwoordelike probleemkind. Op dertig bly hy nog in sy ma (Susan Sarandon) se huis, want hy kan net nie rigting kry nie."MK MVP-video's binnekort vrygestel
2012-11-21 Die derde MK Musiekvideoprojek-wenners se video’s word Donderdagaand die 22ste November in Kaapstad bekendgestel. LitNet het met MK se inhoudsbestuurder, Stephan Potgieter, gesels oor die proses en dít waarna ons later hierdie week kan uitsien.KykNET Musiek ondersteun die plaaslike musiekbedryf
2012-11-21 As jy mal is oor Afrikaanse musiek, kan jy nou inskakel op DSTV se kanaal 146. KykNET het op 13 November ’n eksklusief Afrikaanse musiekkanaal geloods. Ons het by Stephan Potgieter, KykNET Musiek se inhoudsbestuurder, gaan hoor hoekom die kanaal gróót nuus is.Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum
2012-11-21 "Die doel van hierdie navorsingstudie behels ’n verkennend-beskrywende ondersoek na die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik onder meisies in ’n inwoonsorgsentrum."Markdag: 'n Kwylboek
2012-11-21 Markdag is ’n kwylboek. Met eerste oogopslag is die foto’s verruklik, die stilering is vars en hedendaags, en daar is sommer baie resepte wat ek vir seker tuis sal aandurf. Om die waarheid te sê, dis ’n boek wat jou ure lank kan besig hou deur slegs daardeur te blaai – selfs voordat jy jou voorskoot aangesit het.LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur
2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."WF 2012: Top-tien-finaliste aangewys!
2012-11-21Hier is die top-tien-finaliste vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie. Koos Kombuis en Fanie Viljoen lewer kommentaar.
Die “d”-woord: Haikoe hoekom is jou stert so kort?
2012-11-21 Waarom is die haikoes was ingeskryf word vir LitNet se haikoe-kompetisie oor die algemeen beter as die vrye verse wat in ons inboks land? Bibi Slippers waag 'n antwoord op haar eie vraag.Die olifant en die by
2012-11-21 "Die bladsye beef tussen Thomas se vingers. Bye. Byekorwe. Heuning, die teengif. Swerms. Iets steek in die by wat die aanduiding is."Verbruikerstudies-vraestel: November 2011
2012-11-21 Die einde van die Matriek-eindeksamen is in sig. Moet jy nog Verbruikerstudies skryf? Hier is 'n vinnige skakel na die 2011 vraestel.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.November - Week 3
2012-11-21 In hierdie rubriek skryf advokaat Gustaf Pienaar oor hofsake wat hierdie betrokke week in die nuus was. Die jaartal maak nie saak nie. Hierdie almanak is ’n tydmasjien wat heen en weer deur die regsgeskiedenis wip.Die resepsie van Romeinse reg in die Suid-Afrikaanse regstelsel: stare decisis en curia ius novit
2012-11-21 "Die doel van hierdie artikel is om die uitwerking van die stare decisis-leerstuk (Engelse reg) en die curia ius novit-reël (Europese siviele reg) op die Suid-Afrikaanse regsontwikkeling vas te stel."
