Pasgelaai
"The hip hop game changer" by Nemulalate Shudufhadzo
2012-12-03 God bless the crowd after listening to this song‘cause I'm a game changer
You’re a spectator
I flow like water
"Take a Stand" by Jeremy Bezuidenhout
2012-12-03 I have been sitting for a whilewith this feeling deep inside
Seeing everything around us fall apart
even though we try to hide
Namataal en -kultuur?
2012-12-03 Hoekom moet die ATKV die Nama-tradisie van 'rieldans' as 'afrikaanse kultuur' bevorder?
So hittete …
2012-12-03 In die 75ste minuut gee die Engelse besit weg en die Nieu-Seelanders teken 7 punte aan in 'n ommesientjie.
mooiste van als
2012-12-03 Millennium Drie Mens, Paradysdag, ’s waarop Mens wag,post-swaarkry, onkund’-ontkenning, veilig, Tuis, t’syn,
al drink “Duiwelspiek”-agentskap Mens-bloed nes wyn,
idee van Gewete-herwinning so gewetenloos t’v’rkrag
Simulasie van Jupiter en Io Eklips
2012-12-03 Gedurende die nag van 16/17 November het die Galileaanse maan Io tussen die son en Jupiter deur beweeg en ’n duidelike skaduwee op Jupiter gewerp.
Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel
2012-12-03 Hoe mens egter bevooroordeeld kan wees en steeds wetenskaplik relevant, is egter nie werkbaar, nie.
Wentel en roteer vir Angus
2012-12-03 Wentel is wanneer een hemelligaam in ’n baan om ’n ander een beweeg bv die aarde wentel om die son en die maan om die aarde.Ou bekendes by Skouspel ...
2012-12-03 … se voorskou Saterdagaand, naamlik Sack, Tack en Lack. Onder andere, want daar was nog 'n paar ander.YouTube-onderhoud: Dirk Brand
2012-11-30 Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.
struikelblokke skep werk
2012-11-30 indien Mens m’t “isiBhulu” as moertaal,besig, m’t Self-destruktiwiteitsb’dryf,
in essensie van struktuur g’inkorporeer,
“noodsaaklikheid”, b’staan maak, leef,
mosse stryd - ontwyking van waarheid
