Pasgelaai
"Merciless Angel" by Andre Fourie
2012-11-07 You are calling from the outsideBlinding darkness fills my eyes
The fruit of your tree is a seductive toxin
but aprons of leaves are my excuse
"Same game" by Karen Havelaar
2012-11-07 Hey here we goTo and fro
And so
We play the same games you know
We laugh, we cry under the same skies
Die einde van die man?
2012-11-07 "Toe Simone de Beauvoir in 1949 haar grensverskuiwende blik op die 20ste-eeuse vrou met The Second Sex werp, het sy beweer: '’n Man sal nooit ’n boek oor die besondere toestand van die mansmens skryf nie' – ’n siening wat sedertdien herhaaldelik verkeerd bewys is."Home is where the hurt is: Diane Awerbuck’s Home Remedies
2012-11-07 After finishing Diane Awerbuck’s latest novel, Home Remedies, successor to Gardening at Night, I sat dumbfounded, almost in tears, thinking to myself: How do I describe this evocative novel to someone who loves reading?Lyric writing tips | Liriekskryfwenke
2012-11-07 Check out LitNet’s songwriting tips from last year's lyric writing winners, the Sing 'it 2011 artists and other famous musicians and bands – everything you need to know about writing great lyrics.Lees LitNet se liriekskryfwenke van verlede jaar se liriekskryfwenners, die Sing 'it 2011 musikante en ander bekende kunstenaars en groepe – als wat jy moet weet om goeie lirieke te skryf.
Ondersteun skrywers in tronke saam met SA PEN
2012-11-07 SA PEN het 'n uitnodiging gerig die lede van PEN Afrikaans na die 'n spesiale geleentheid ter ondersteuning van skrywers in tronke.YouTube-onderhoud: Awie Greeff
2012-11-07 Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.
Liewe Wilhelm 25 Oktober 2012
2012-11-07 Die verdere nuus is dat ek uiteindelik sover gekom het om die meerderheid van jou dokumente te orden, waaronder heelwat handgeskrewe eerste variasies van talle van jou gedigte, maar die meerderheid getik op jou ou Remington waarvan elke blad se pons-gaatjies met stewige ronde plakkertjies versterk is.Liriekskryfwenke van Zinkplaat
2012-11-07 LitNet hoor by Zinkplaat waarna hulle op soek is in jou Sing 'it-lirieke.
grote g’nugtig
2012-11-07 lieweste Vader, Mens steeds stil, zwijg’nd,re volksmoordverdoes’ling, Vlakplaasbraai,
Thomas en Afrikanerskap
2012-11-07 Ek stem saam met jou idee dat ons moet verenig om Afrikaans maar 'n voorwaarde daarvoor is nie noodwendig dat jy 'n Afrikaner moet wees nie.
Die Wil van Jahweh
2012-11-07 Your´s truly is nou regtig sprakeloos en uitgebowl oor die uitslag (And thus spoke Zarasthustra) van die Amerikaanse presidentsverkiesing.
Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal
2012-11-07 Hier volg 'n paar tipiese eienskappe van hierdie Nuwe! Afrikaners"The Alpha Song" deur Raymond Horn
2012-11-06 Ek wag vir die dag as die mensdom vergaanen ? ligstraal my op die voorkop slaan
Mense wat wil vooruit gaan
Wil voorkeur kry en nooit afstaan
LitNet-kommentare | LitNet comments: 02.11.2012-04.11.2012
2012-11-06 Die volgende kommentaar is op 2-4 November 2012 op LitNet geplaas."Die Lang Pad (Deel 1)" deur Ruan Vassis
2012-11-06 As die reën val, so sag op die ou sinkdakVat my hart die pad
na daar waar ek al was
en nou gaan wees
Wie sal weet?
"Jade" by Raymond Horn
2012-11-06 And when the sun comes up I’ll lead you to the shadeAnd when the shadow comes I’ll take it away
I’ll never let there be any sorrow in your life
I’d never let them take you away
"Letsels" deur Jean van Rooijen
2012-11-06 Wanneer gaan dit ophou?Wanneer gaan dit stop?
Wanneer gaan die wonde dan weer toegroei?
"Museum" by Thabo Gaobuse
2012-11-06 Why won't you show me something?Why bare it all or nothing?
Why is it so hard, so hard
to give me your heart?
