LitNet-leeskeuses: Maandag 10 Desember 2012

  • 0

Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 10 Desember 2012

"Yanks se vrese, drome betrek" (Rapport)

Annemarié van Niekerk resenseer Flight behaviour deur die Amerikaanse skrywer Barbara Kingsolver.
 

"Besiger as 'n Breughel-skildery" (Die Burger)

"Dis asof Werfsonde die negatiewe fotobeeld van ’n Seder val in Waterkloof of Triomf kon wees, skryf Koos Kombuis."


"Huiswerk vir Mangu
ang" (Die Burger)
’n Versameling boeke om met die aanloop tot die Manguang-konferensie te lees.


"
Brett Bruton's Hidden Things, Lost Things #guest " (Bloody Parchment Blog)
Lees nog oor Brett Burton, 'n jong skrywer van die Oos-Kaap, op die jaarlikse Suid-Afrikaanse HorrorFest se blog.


"The 10 best books of 2012" (The Washington Post)

Katherine Boo van Random House-uitgewers kies haar top 10 beste internasionale boeke.


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top