Pasgelaai

"Dirty Love" by Ondine Elizabeth Mond

Ondine Elizabeth Mond 2012-11-26 You tear me down
I build me up
Your screams and hugs
they've got me in love

"Dreams" by Nkululeko Cele

Nkululeko Cele 2012-11-26 Close your eyes and you will see
what was told to Nebuchadnezzar by Daniel
Dreams and what’s left is to get a vivid picture
so you can make them come true

"Ek wag nog vir jou" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-26 Ek sit hier alleen en dink net aan jou
Aan die tye wat ons saam spandeer het
Aan die drome wat nog voorlê

"Elke hartklop" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-26 Waar kry mens die woorde
om vir iemand te sê
as selfs die akkoorde
nou vandag nie saam wil werk

ATKV-Mediaveertjies 2013

2012-11-26 Die 2013 ATKV-Mediaveertjies word op Vrydag, 19 April tydens ’n gala-geleentheid by Vodaworld in Midrand toegeken. 

"I decided to let it go" by Christopher Rain Kris

Rain Kris 2012-11-26 I decided to let it go on loving you
than to be there for you while you’re not there
I decided to let it go on loving you
than to be there for you while you’re not there

"Here and now" by Andries de Beer

Andries de Beer 2012-11-26 Before I go to the dark side
please pass me a light
There's things to be said
and things to write down
There's things to sort out
before I can join the night

Hier is die MK MVP-video's van 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-11-23 Terwyl musiekliefhebbers ingeskakel het om hulle gunsteling-groepe se video’s op DStv se MK-kanaal te sien, het die groep MVP-wenners in die Kaap bymekaargekom om ook vir die eerste keer mekaar se video’s te sien.

"Untitled" by Germaine Petersen

Germaine Petersen 2012-11-23 Your blood yearns to rush
while my touch is the brush
Your body's my canvas
Our love is an art

Foto's: The Plastics by Assembly

Henry Cloete 2012-11-23 Foto's van The Plastics se optrede in Assembly.

Deon Meyer se "Die laaste tango": Antoinette Louw gesels oor haar rol

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2012-11-23 Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van "Die laaste tango".

"White Lie" by Casey-Lee Dodgen

Casey-Lee Dodgen 2012-11-23 And I don’t know how to crawl out of these lies
I'm sucked in trying my best to survive
Your face is getting lower, my heart is beating faster
It’s piling up now, baby this is a disaster

"3 April" deur Bennie van Graan

Bennie van Graan 2012-11-23 'n Bekende stem, met 'n hartklop stop, hoor ek my naam
Vreemde ou bekende, groet my ongemaklik, opgewonde

"A dream in a dream " by Renette

Renette Meyer 2012-11-23 Drown in my sorrow
Tear apart my soul
There's no tomorrow
in an eternal night

"An end to feeling" by Renette Meyer

Renette Meyer 2012-11-23 Shallow breaths in a shallow grave
buried alive in the darkest mind
No air, no light, no sound to hear
Impossible for anyone to ever find

"As the water" by Renette Meyer

Renette Meyer 2012-11-23 As the water changes
a smile creeps to my lips
Resting my head silently
as blood flows down my hips

"Day & Night" by Naeem Lorgat

Naeem Lorgat 2012-11-23 Wake up early in the morning
Make-up isn't even on
But I can't hide that the fact
I wanna hold you tight

"Ek Mis Jou" deur Barry Buckley

Barry Buckley 2012-11-23 Ek soek jou in my arms
Ek soek jou langsaan my vanaand
Want daar is so baie dinge wat ek
vir jou wil sê

"Ek is naar" deur Anna Swanepoel

Anna Swanepoel 2012-11-23 Die water in die wyn maak die dors in my bang
Die drange laat my kruip deur ? lang, donker gang
Die nikotien en teer maak my asemhaling swart
Statistieke in koerante bly my conscience ook tart

"Erfsonde" deur Anna Swanepoel

Anna Swanepoel 2012-11-23 Daar was ? slang in die gras
reeds van die heel eerste dag
Eden was ? droom
wat geval het uit ? boom
Top