"Rus in vrede" deur Victoria van Tonder

  • 0

Rus in vrede

Dis ons einde, dis verby
ons trek net die dae in ? donker gang
met baie onduidelikheid

REFREIN:
Rus in vrede, totsiens, my dier
Dis ons laste kans gewees dié
Nie meer wil ek jou sien

Baklei en stry is nie die lewe vir my
moeg vir jou leë beloftes
Tata, ek groet, sien jou vir die laaste keer

REFREIN

Nou wonder ek hoe voel dit vir jou alleen
Vra jouself die vraag of jy my ooit gaan terug kry
Nie sommer nie, jy moet maar verbygaan

REFREIN:
Rus in vrede, totsiens, my straf
Dis ons laaste kans gewees dié
Nie meer gaan ek my tyd mors om jou te sie

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top