Pasgelaai

"Lady Macbeth" by Stefan Schutte

Stefan Schutte 2012-11-26 If I had to chose who I want to be with
For the rest of my life
I wouldn't think twice

Die soeke na “closure” in Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach

Bibi Burger 2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Bibi Burger beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet".

"Konke, bonke zonke izinto ziphezulu" by Molteno Sizwe

Molteno Sizwe 2012-11-26 Ndahamba ndahamba ndabona kwenzekile
Konke, bonke zonke izinto ziphezulu
Ingane ziifunoo mkhulu oomkhulu bafuni ngane *

"Padkaart na jou hart" deur Lou-Mari Burnett

Lou-Mari Burnett 2012-11-26 Die roete van my lewe was onbekend
Nie te nimmer het ek ? lig gesien
Ek het die lyne van hier tot jou gelas
En sonder twyfel was daar ? nuwe pas

"Nuwe lewe" deur Abre van Wyk

abre 2012-11-26 Ek het lank geswyg
omdat ek bang was vir die pyn
Maar sonder dit alles
was ek niks sonder jou

"Past, Present, Future" by Lou-Mari Burnett

Lou-Mari Burnett 2012-11-26 I carry the memories of yesterday
So that memories will be memories
And the present will be today

"Pain" by Justin Rooplall

Justin Rooplall 2012-11-26 You were special
You love so good like an extraterrestrial’s
I loved you good
Yeah, I did (still do)

"Totsiens" deur Karien van Zyl

Karien van Zyl 2012-11-26 Ek het nou net hier besluit
Vir jou lief wees is stuitigheid
Van nou af sal ek jou ignoreer
Jou toelaat in my hart nooit weer

"Tyd staan stil" deur Lou-Mari Burnett

Lou-Mari Burnett 2012-11-26 Tyd staan stil tussen niks en nêrens
Ritmes tik, ek hoor dit êrens
Jou asemhaling word rustig en kalm
Droomland vat jou deur ? reis op sy palm

"Uyephi Unembeza" by Lungelo Ntombela

Lungelo Ntombela 2012-11-26 Beautiful African people we have a problem attacking our nation
I can't even sleep at night thinking and crying over and over about this
situation that seems to destroy own world

"Why Love" by Justin Rooplall

Justin Rooplall 2012-11-26 Life is about love, yeah
Life is about fun, yeah
We all had our heartbreaks, yeah
I know that I’ve tried to love
Prayed for intervention, where's that Man above?
I need to stop wasting my time with love

"Die unieke leefstyl wat elkeen dink is reg" deur Divan Potgieter

Divan Potgieter 2012-11-26 Die soeke na verwagtinge
Vaste vertroue wat jy begeer
Begeer wat jy nooit in jou eie hande gaan kan vashou nie

"Ek wonder" deur Nolan Sampson

Nolan 2012-11-26 Ek sit en staar in die ruit
na die persoon wat terugkyk
Ek wonder of ek kan vasbyt
En ek wonder
Is dit ek of was dit jy
wat die liefdespad vermy?

"Flashing Lights" by Freddie Setlhatlole

Freddy Setlhatlole 2012-11-26 Lights flashing oh-so-cool, so where’s my coal?
Bump me up with a daiquiri and keep ‘em coming
I'm not ready for the juice, but i sure like these beats
Nothing goes better than a cashmere crowd
My BBM status be "party all night long"

"Geweef as een" deur Nolan Sampson

Nolan 2012-11-26 As ek terugdink aan gister
Die glimlag op jou gesig
Wonder ek hoe, ja hoe
dra ons liefde dieselfde gewig?

"Hartseer as gevolg van versotheid " deur Natalie Mels

Natalie Mels 2012-11-26 In jou tydperk van insinking hoor ek en voel jou innige verdriet
Jy moet realisties dink of jy gaan nog in al die hartseer verdrink
Geneig om te veel te twyfel en jou oor te gee aan al die pyn en smart

"I cannot accept this" by Clyde Thomas

clydekatithomas 2012-11-26 Why does it not
why does it not matter?
Why does it
get worse and not better?

Die oeuvre van Ingrid Winterbach

2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Kenners beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet'".

"I will wait" by Paul Klaas

Paul Klaas 2012-11-26 I was blind as Ray
Had unreturned love
All she ever wanted
was a piece of my heart

Material / Representation: 28 November – 23 January

2012-11-26 "The selection of artists has been informed by the prominence of one of these two streams within their production."
Top