Pasgelaai
Haikoe-kompetisie: Haikoes vir God deur Cecile Cilliers
2012-11-27 Cecile Cilliers skryf 'n reeks haikoes vir God.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Joy Landman
2012-11-27 Joy Landman se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Eckhard Cloete
2012-11-27 Eckhard Cloete se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: "karl marx drink koffie in kloofstraat" deur Eckhard Cloete
2012-11-27 Eckhard Cloete verbeel hom Karl Marx besoek Kaapstad in sy inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.
Haikoe-kompetisie: Haikoes deur Anton J Jansen
2012-11-27 Anton J Jansen se haikoes vir ons kompetisie."River Truth" by Callum Kuhl
2012-11-26 Oh, I went down to the old treeDown by the river blue
I heard somebody calling me
Thought maybe it was you
"Sanity" by Petrus van Niekerk
2012-11-26 I’ve pulled a few fast onesnothing to be proud of
No need to lie to yourself
I paid my dues
Die fluitspeler van Hamelin: met Zorada Temmingh en Niël Rademan
2012-11-26 "Hierdie klassieke verhaal is spesiaal afgestof en in rym geskryf deur die woordvirtuoos, Philip de Vos.""Nuwe Verhaal" deur Carina van der Merwe
2012-11-26 Onthou die dae van speel in die sandputOnthou die dae van snaaks aantrek
Onthou die dae van ma se soene
Onthou toe hardloop lekker was
"Meisie van Storms" deur Jaco Prinsloo
2012-11-26 Ek hoor die stilte voor die stormVoel hoe jy aan die weer verander
Dis net die voëls wat vlug wat raas
"Lemme be" by Jean-Pierre Lesch
2012-11-26 I'm tired of secretsI'm tired of being here
I'm tired of crying
Tell me where do I go from here?
"I'll find my strength again " by Jean-Pierre Lesch
2012-11-26 Another day, again I'm left out in the coldAnd I thought that she would have changed her mind
and let me in
"Liriek van Pringlebaai" deur Deon Knobel
2012-11-26 Spore in die sand van die vroeë môre Pringlebaaise strandRagfyne lyne van t’rugtrekkende branders
soos op die palm van jou hand
"Alleen" deur Karien van Zyl
2012-11-26 Alleen in my koue kamersit ek en kry myself jammer
Jy is nie meer hier
Daar’s niks wat ek wil vier
onheilig’ doel, onheilig’ middele
2012-11-26 patriot, dodelik g’wapen, b’reid v’r b’leid t’stry,bemidd’laar, ond’rhand’laar, kannittie kleinkry,
moord, doodslag, verwoes van infrastruktuur,
vóór missiellanding, teiken in allerfinale uur
Spesiaal vir gay-ou-man
2012-11-26 Ek dank liewer die Here dat Hy vir die man 'n pragtige wese geskep het, 'n vroumens.
Oor jupiter en optiese illusies
2012-11-26 Brianvds doen moeite om my te oortuig dat hulle die mane om jupiter met verkykers en gewone teleskope kan sien van hier af.
