Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 12 Desember 2012
Video: “Eksklusief: Nuwe beeldmateriaal van JC Kannemeyer oor JM Coetzee” (Die Burger)
Toe Murray Lavita in 2008 ’n onderhoud met JC Kannemeyer voer, het Kannemeyer “van die rekord af” met Lavita gedeel dat hy reeds verlof van JM Coetzee ontvang het om aan Coetzee se biografie te begin werk.
Laai die video nie? Klik hier om dit op YouTube te kyk.
“Disgrace: JM Coetzee humiliates himself in Johannesburg. Or does he?” (Daily Maverick)
“So, who was it standing before us on Monday, shortly after 10 am, in the Wits Great Hall? Was it Elizabeth Costello, all robed up and prepared to accept an honourary Doctor of Literature degree from university bureaucrats and academics?”
“Book Art Recreates Scenes From Classics (photos)” (HUFFPOST BOOKS)
Jodi Harvey-Brown gee lewe aan klassieke verhale met haar boekkuns uit papier.
Video: Kleinboer oor Werfsonde (Boeke24)
Kleinboer gesels met Boeke24 oor sy jongste roman, Werfsonde.
Laai die video nie? Klik hier om dit op YouTube te kyk.
“Griekse geregte met die Nagtegaals” (Die Burger)
Dirk en Reinet Nagtegaal gesels oor Loorita se Griekse voorskoot, hul nuutste kookboek en huldeblyk aan ’n kosvriendin, Loorita Panagiotopoulos.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

