Pasgelaai
"Through our eyes" by Rob Nel
2012-12-03 We may be young and not schooledHow long still to be fooled?
When next in the mirror you look
why don't you read the big book?
"The Hurt" by Rob Nel
2012-12-03 If you lead I might followIf you stumble I might fall
If tears run down your face
I will know that you are hurt
"Te bang om te los" deur Carel Duvenhage
2012-12-03 Van nêrens het jy gekomLiefde het homself vermom
Net een kyk was nodig hierdie keer
Onverwags, onkant gevang, kon ek die liefde nie keer
"Taking Chances" by Emmerentia van Zyl
2012-12-03 Put your dreams in your back pocketThey travel light, and you’re gonna need ‘em
To keep you alive in this dead city
To help you revive a life that’s pretty
"Tafelberg" deur Rob Nel
2012-12-03 Groot, grys, verhewe en wydSy het ontstaan aan die begin van tyd
Sy waak oor 'n stad, skemer tot dagbreek
Sien mense op die plein lag, huil en preek
"Storieboekliefde verby" deur Rob Nel
2012-12-03 Ek kan nog goed onthou, kan jy?Die eerste keer toe ek jou vashou
Ek was so seker die gevoel sou ? leeftyd hou
Jy was my Juliet en ek jou Romeo
"Só is jy my lief" deur Floris Brown
2012-12-03 Nuwe gesiggies voor die opkoms van die sonDie rietsanger uit volle bors vir ons van liefde sing
Ja, só is jy my lief
"Smoking Gun" by Ivy Ann van Rooyen
2012-12-03 I know what you wantI know what you need
But I'm a free agent
and you can't have me
Gert Johannes (Jakes) Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012
2012-12-03 "Die nuus was nie onverwags nie. Net voordat Ivor Price, die Monitor-joernalis, op Woensdagoggend 28 November 2012 ’n raps na ses gebel het, het Survivor, ons kat, ’n tortelduif gevang en haar prooi onder ’n struik ingesleep. Skrywers en letterkundiges sou ietwat meer betekenis aan so ’n toevalligheid geheg het, want katte is immers in talle kulture die draers van simboliese waardes: enigmaties, intelligent, onafhanklik, afsydig ...""Skool" deur Jaomi Zeeman
2012-12-03 Ons was blatant voortvarend jonkmet selfgeregtigheid gepronk
Ons het ons donker kant beproef
het selfs die duiwel probeer troef
"Sing vir my" deur Floris Brown
2012-12-03 Sing vir my van die sonVan die lied wat deur my gaan
Van groot kraters op die maan
Die steppe roofvis, as jy kon
Sing vir my, sing vir my, ja, sing vir my
"Sien jy die gemis op my gesig?" deur Floris Brown
2012-12-03 Sien jy die gemis op my gesig?Die verwelkheid in blomme
as hul saans gaan rus?
Sien jy die gemis op my gesig?
"Seeboot vol liefde" deur Floris Brown
2012-12-03 Op ’n seeboot vol liefdevaar ons oor die oseaan
Ek troos jou met woorde
vee uit jou oog nog ’n traan
"Scratchy Tune" by Emil Bosch
2012-12-03 How long does one waitto hear flowers grow?
And where in this world
are nightmares sweet?
"Scary Stuff" deur Johanette Loubscher
2012-12-03 Ek hardloop deur die strate in die donker nagDie wind waai papiere teen die heinings vas
Donker wolke skuif deur die silwer maan
Nekhare rys, wat’s aan die gang?
"Preserveer" deur Marco Nel
2012-12-03 Oomblikke gevange in hangende foto’sKlein ewighede gebêre in omraamde eggo’s
"Plastic" deur Johanette Loubscher
2012-12-03 Die melk vir my koffieMy sandwich gecling
My mineraalwater
deur ? bottel gesien
"Partykeer" deur Tilla Diedericks
2012-12-03 Partykeer wil ek sommer net onder die bed gaan lêAs ek moeg geluister is na wat ander mense sê
Partykeer wil ek sommer op die huis se dak gaan dans
"Onegte ek" deur Jac Johan van Zyl
2012-12-03 Hou op om so vir my te kykHou op om so in my in te kyk
Ek het als gegee
Ek het als probeer
"Ode to TLO" by Rob Nel
2012-12-03 No time for goodbyeYour soul just flied
away to heaven
where you belong
