Sprokiesverhaal
Die week is alweer verby en waar is jy?
My engel, kan ons mekaar halfpad kry?
Kom ons vergeet van die realiteit
Kom ons skilder meer as net ? sprokiesvehaal
REFREIN:
Daar wag sy bo in haar kasteel
vir die ridder op die wit perd om haar te kom haal
Verslaan gou ? draak of twee hulle is nou verleë
My engel, ek is voor jou op my knieë
Vanaand as ek en jy op die grasveld lê
stry ons oor wie mekaar die liefste het
Maak gou ? wens soos jy ? ster sien val
en so begin ons sprokiesverhaal
REFREIN
Kom ek en jy skilder die nag met helder kleure
Die atmosfeer gevul met liefdeswoorde en akkoorde net vir jou
REFREIN
Kom ek en jy dans vanaand tot die son opkom
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


