Haikoe-kompetisie: Nog 2 haikoes deur Jan Rap

  • 0

Voete vrot geskiet
in die hoekie toegeverf
kaal vors steeds getof

 

Die vryvoëls sing
jubel oor die bevryding
die wingerde brand


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top