"Son, see en sand " deur Eckard Henn

  • 0

Son ,see en sand

Son ,see en sand
en voete wat op seesand brand
Liefde maak seer
maar vir jou al ? tweede keer
Vat my soos ek is of los my uit
My tyd is kosbaar, maar jou horlosie is gebreek

REFREIN:
Ek stap reguit, maar jy stap ? draai
Die wind van liefde het ons vir ewig weggewaai

Onthou jy hoe dit perfek was toe jy vir my sê
dat ek en jy vir ewig sal saamwees
al maak jy my hart so seer?
Jy breek my elke dag, jy breek my af
Hoe moet ek verstaan as jy my kom terug vra?

REFRIEN

Die maan is vol en die son sal nou-nou opkom
Dan word ek wakker in jou arms
Waar wou jy slaap?

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top