Haikoe-kompetisie: Laaste 3 haikoes deur Myra Lochner

  • 0

 

Haikoe 1

stormwind
seemeeue tuimelval
kryskoor klim  hoër

Haikoe 2

gedagteloos
onthou ek
verlies

Haikoe 3

grys voëltjie
weg saam met jou blou lied
kom t'rug, asseblief!


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top