Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Marcelle Britz

  • 0

 

bewussyn bol vuis
uit klowe en bulte klier
bars sweet van weet en probeer verstaan


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top