Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Marcelle Britz
2012-12-05 Marcell Britz se haikoe vir ons kompetisie."My beste pêl" deur Marcelle Britz
2012-11-29 En al voel ek gebuig en gebarsVerslenterd geknars
Opgebreek in skerwe, in rowe en nerwe
My neurone raas
Al my fuses geblaas
"Kopkamer" deur Marcelle Britz
2012-11-29 Daar's ? spelonk in my brein? plekkie snoesig en klein
Waarheen ek weg kan vlug
as die wêreld my ontstig
"Deesdae" deur Marcel Britz
2012-11-29 Deesdae brom jy in vreemde taleJou lyftaal iets wat ek al lank nie meer verstaan
Jy beduie vir my in onverstaanbare gebare
? Boodskap wat my keer op keer ontgaan
