
die suidoostewind
waai my aura deurmekaar
as die duiwel stook
die slang loop al weer
hibernasie is verby
ek steek my tong uit
0
die suidoostewind
waai my aura deurmekaar
as die duiwel stook
die slang loop al weer
hibernasie is verby
ek steek my tong uit
0