Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Hannes Zaaiman

  • 0

 

In die Begin
"en dit was aand en môre, die vierde dag"

in die weerkaats van die slik en stront
swem amoebas
tussen sterre rond

 

2.
die hekelhand
knoop om elke gat en rand
’n snoer van crochet-kant

 3.
in troebel water
lok ’n proesel vrot-ryp aas
’n honger vis


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top